Die Voortrekkers

Kaapland

      Op  
 

Tuis
Op
PD's
Verkenners
Volwassenes
Terreine
Oorde en Kommandos
Publikasies
Allerlei
Gebiedsdagbestuur
Kontak Ons

 

   

 

 

http://www.varingfees.co.za/images/banner_date.jpg

http://www.varingfees.co.za/images/banner_middle.jpg

SONDAG 7 NOVEMBER

 

BYWONING VAN KERKPARADE AS VOORTREKKERS

 

Goeiedag alle Voortrekkers

Hiermee word almal hartlik uitgenooi om deel te wees van ‘n gesamentlike kerkparade as Voortrekkers by die Varingfees in Brackenfell. Die diens sal om 09h30 begin met ‘n gospelfees deur Bobby Van Jaarsveld. Iets om beslis nie te mis nie.

Die diens sal bygewoon word in aktiewe Voortrekkerdrag en u word versoek om u eie stoele te bring as voorsorgmaatreël.

Dit is beslis ‘n wonderlike geleentheid om ons betrokkenheid en entoesiasme te wys en ook om die “C” van die ABC te beleef.

Ons sien daarna uit om u almal teenwoordig te hê.

Groete

Marius Smit

Oord Kaapstad Oordleier

 
   
     

Navrae en/of Kommentaar:  wherbst@mussels.co.za - Kopiereg Die Voortrekkers Kaapland