DIE VOORTREKKERS

KAAPLAND

Bodemvas Kampterrein - Barkley Wes -Noord Kaap

Saal met groot volledige kombuis en koelkamer.

Lekker groot kuierstoep. Slaapkwartiere (stapelbedjies) vir minstens 120 mense en badkamers.

Groot terrein met 4 afdakke vir lesings lokale. (Maak kante toe met seil) Parade grond met vlagpale.

Op oewer van Vaal Rivier 

Op Aanvraag

 

Besprekings

hris Human

Tel: 0823053846

chris@gariepkunstefees.co.za