Die Voortrekkers

Kaapland

     
 

Tuis
PD's
Verkenners
Volwassenes
Bemarking
Terreine
Oorde en Kommandos
Publikasies
Allerlei
Gebiedsdagbestuur
Kontak Ons

 

  Wemmershoek is die Wes-Kaap Voortrekkers se eie plaas.  Daar is vier afsonderlike kampterreine op Wemmershoek

 

Wawiel

Fakkel

Boshut (Skerpioenlaagte)

Wildschutsbrand

Besprekings:

Mev Hesti Meyer
Tel: 086 1223 423
Faks: 086 653 8878
Pos adres: Posbus 1504, Worcester, 6849

E-pos: kplvoort@iafrica.com

Hoe kom ´n mens op Wemmershoek?

* Neem die N1 in die rigting Paarl vanaf Kaapstad. OF Neem die N1 vanaf Worcester en ry deur die tonnel.
* Neem die afrit 59, Jan van Riebeeckweg (Wellington / Franshoek).  (Die afrit net na Ceciliaweg vanaf Kaapstad.)
* Draai regs in die rigting van Franshoek (m.a.w. onder die N1 deur).  OF Draai links vanaf Worcester.
* Ry vir ±14 km in die Franshoek rigting (u gaan by die gevangenis, Drakenstein [was altyd Victor Verster] verby ry).
* Sodra u oor ’n bruggie ry is daar ’n pad wat baie skerp na links uitdraai na die Wemmershoekdam, draai links op die pad.
* ±50 m verder draai u regs in en gaan deur die Voortrekkers se hek.
* U is nou op Wemmershoek, Die Voortrekkers se grond.
* Volg die pad teen die bult uit, die teerpad word later ´n grondpad.
* Hou net reguit aan op die grondpad (seker so 300 meter) tot by die saal.
(Vir die van u met ’n GPS kan die volgende dalk iets beteken - S33º51.462” E19º03.251”.)

 

Terreinbestuurder

De la Harpe de Villiers

Sel nr. 083 992 5799

E-Mail – wemmershoek@iafrica.com

 

 

Vir 'n kaart op Google Earth klik hier.

 

 
 
   

Navrae en/of Kommentaar:  wherbst@mussels.co.za - Kopiereg Die Voortrekkers Kaapland