|
Die Voortrekkers Kaapland |
![]() |
|
|
|
||||
| Tariewe en besprekings | |||||
|
|
Hoofsaaklik vir spankampe en groepe. Bied huisvesting vir 45 persone. Die hoofkamphuis bied akkommodasie vir 15 persone op die ingeboude dek. Op die vloer is: 1. ’n saaltjie, waarin 30 persone gemaklik kan sit. Genoegsaam stoele beskikbaar. Drie opvou- tafels. 2. ’Kombuis: met drie gasbranders, opwasbak met ingeboude kassies en drie 2 meter lange rakke, asook ’n gas-yskas. Geen kombuisge- reedskap soos potte en panne nie, a.g.v. inbrake. Ablusie binne hoofkamphuis per geslag: een stort, een wasbak en een toilet. 3. Twee identiese slaaplokale: Elk bestaande uit klein slaaplokaal, groot slaaplokaal en ablusie: Klein slaaplokaal: een dubbeldekkerbed. Groot slaaplokaal: twee x driedekkerbeddens (6 persone) en koningsgrootte bed (ook drie dekker) waarop drie persone per matras kan slaap. (9 persone) Ablusie: Twee storte, een wasbak en twee spoeltoilette. 4. Lapa: Omhein met hout, ronde braaiplek, asook kaggeltipe braaiplek met skoorsteen. 5. Staproetes: Word tans opgegradeer ná die groot brand. 5. Beligting: Twee gaslampe beskikbaar. Bedrading vir elektrisiteit, asook drie- en tweepuntproppe op strategiese plekke, word in die baie nabye toekoms in vooruitsig gestel.
|
|
sdsd | ||
|
|
|||||
|
Navrae en/of Kommentaar: wherbst@mussels.co.za - Kopiereg Die Voortrekkers Kaapland |