Die Voortrekkers

Kaapland

    Op Kenteken Scenario Terrein Fotos en Video Vorms  
 

Tuis
PD's
Verkenners
Volwassenes
Bemarking
Terreine
Oorde en Kommandos
Publikasies
Allerlei
Gebiedsdagbestuur
Kontak Ons

 

   

Besoek ferus ook die Buitepos Facebookgroep

29 September tot 6 Oktober 2012

 

Die tema van die Buiteposkamp is, soos die naam aandui, gebasseer op die VOC Buiteposte wat in Van Riebeeck se tyd en daarna in die Kaap gestig was.  Die stig van buiteposte was net beskore vir die beter manskappe wat sterk genoeg was om die ontberings wat gepaard gaan met die stig van ‘n Buitepos kon deurstaan.  Ons verkenners gaan tydens die kamp ‘n nuwe Buitepos vir die VOC stig en inrig.  Die stig van ‘n buitepos verg dat ‘n Verkenner(Gr 11) al die kundigheid en ondervinding wat hy deur die jare as Voortrekker opgedoen het, sal moet toepas.  Die verkenners wat reeds ondervinding opogedoen het in die stig van 'n Buitepos kan inskryf vir die seiners groep(Gr 12)  Buiteposkamp is voorwaar nie vir sissies nie.  Jy sal moet kan vasbyt onder moeilike omstandighede!

Die fokus op die Buiteposkamp is enersyds om Verkenners die waarde van spanwerk te laat besef en andersyds om aan elkeen wat die kamp bywoon te bewys dat ’n mens tot meer instaat is as wat jy glo.

·        

·         Waar     :           Sederberge

Buiteposkamp sal egter ‘n lewensveranderende ervaring in enige Verkenner se lewe wees.

Enige navrae kan gerig word aan Elize Herbst by 0823323553 of eherbst@mussels.co.za


 

 

 
 
   

Kopiereg © 2010 Die Voortrekkers: Kaapland