Die Voortrekkers

Kaapland

    Op  
 

Tuis
PD's
Verkenners
Volwassenes
Bemarking
Terreine
Oorde en Kommandos
Publikasies
Allerlei
Gebiedsdagbestuur
Kontak Ons

 

 

 

       Weskaap Vlotvaart

Cinsautstr 22 Malmesbury 7300
Tel/Faks: (022) 487 3820 (na 19:30)
Sel. 082 444 6616, E-pos:
chris@raiel.com

Kaaplandwapen

Januarie 2011

Geagte voornemende deelnemer

Baie dankie vir u belangstelling in die VLOTVAART 2012 wat D.V. op 24 Februarie en 25 Februarie 2012 te Velddrif op die Bergrivier sal plaasvind. Vanjaar is die vlotvaart 28 jaar oud en ons wil dit soos altyd 'n besondere geleentheid maak.

Ons gaan weer vanjaar wegspring op Springersbaai (die plaas van Anelia Coetzee).  Rigtingaanwysings sal verder in hierdie brief beskikbaar wees.  Indien u die Vrydagnag wil oorslaap, is u welkom aangesien daar meer as genoeg beskikbare terrein is.  Ouers is welkom om saam te kom kamp.

Aangeheg sal U die volgende vind.

 

VLOT2012 - inligting.doc

VLOT2012 - bepalings.doc

VLOT2012 - kwitansie.doc

VLOT2012 - rigtingaanwysings.doc

VLOT2012 -spaninskrywing.doc

Weskaap Vlotvaart Toestemmingsvorm.doc

 

Chris De Jongh

 

Mobile: +27(0)82 444 6616

Tel: +27(0)22 482 7400 (w)

 

 
 
   

Kopiereg © 2010 Die Voortrekkers: Kaapland